ENG | AFR

Prepaid24 - Hoe doen ek

Nuut by Prepaid24? Nie seker hoe om 'n produk te koop nie?

Ons wil seker maak dat jy maklike toegang het tot belangike en behulpsame stappe om te volg op ons platform.

Hierdie visuele handleidings kan gerieflik besigtig word wanneer ookal jy hulle sou benodig; en as jy vriende of familie het vir wie hulle ook van waarde kan wees, kan jy eenvoudig die handleiding se skakel vir hulle aanstuur. Klik op die opsies om uit te vind hoe.

Hoe om vir ‘n enkele elektrisiteitsmeter aan te koop.

 

Hoe om vir veelvuldige elektrisiteitsmeters aan te koop.

 

Hoe om nog meters op jou MyPP24Profiel te laai (& hoe om vir veelvuldige meters aan te koop in 'n enkele betaling).

 

Hoe om te koop vir 'n enkele Steve Tshwete meternommer.

 

Hoe om te koop vir veelvuldige Steve Tshwete meternommers.

 

Hoe om Netflix Geskenkbewyse aan te koop.

 

Hoe om Google Play Geskenkkodes aan te koop.

 

Hoe om Showmax Geskenkbewyse aan te koop.

 

Hoe om jou hoof-elektrisiteitsmeter te stel of op te dateer.

 

Hoe om jou Laaste 5 elektrisiteit herlaaibewyse te besigtig.

 

Hoe om te bevestig of jou munisipaliteit aanlyn of van lyn af is.

 

Hoe om Prepaid24 as begunstigde op jou bank toep of aanlyn bankdienste te voeg.

 

Hoe om geskeduleerde betalings op te stel. Vergeet van jou maandelikse aankope & ontvang eenvoudig jou produkte outomaties elke maand, op die datum wat jy geskeduleer het.