ENG | AFR

Spesiale Dienste en Funksies

Geskeduleerde Aankope

Skeduleer jou noodsaaklike voorafbetaalde aankope om via EFT elke maand, op die datum van jou keuse, gedoen te word. Ontvang net jou geskenk- of herlaaibewyse elke maand.

Lees meer >

Besigheidsdienste

Registreer jou besigheid by Prepaid24 & geniet professionele aanlyn diens. Herlaai al jou eiendomme se meters & werknemers of vrywilligers se selnommers met een betaling.

Lees meer >

Eis 1Voucha Kode

Jy kan al jou lugtyd bewyskodes aanlyn gebruik. Hardloop jou werkenemer promosies of kliente-kompetisies met gemak.

Lees meer >

Profiel Bestuur

Jou MyPP24Profiel stel jou instaat om al jou Prepaid24 inligting te besigtig en om gerieflik & oombliklik deur Prepaid24 aan te koop.

Lees meer >