Verander Jou Hoof elektrisiteitsmeter


Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Klik op die “Bestuur” knoppie en dan die “Nommers & Rekeninge” paneel.

Stap 3

Klik op “Bestuur Nommers” en kies dan “Elektrisiteitsmeters”.

Stap 4

Vind jou hoofmeternommer en verander hom soos benodig.

Stap 5

Onder die veranderde meternommer, klik op “Aksie” en dan “Verander”.

Jou hoof elektrisiteitsmeter sal nou suksesvol opdateer wees! Indien jy sou wou aankoop net nadat jy jou meter verander het, klik op “Koop Nou” bo of onder aan die “Bestuur Elektrisiteitsmeters” webblad.

Teken in by jou MyPP24Profiel