Besigtig jou Munisipaliteit se Status


Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Klik op die “Besigtig” knoppie en dan die “Munisipaliteit Status” paneel.

Stap 3

Kies jou Munisipaliteit.

Jou Munisipaliteit sal Aanlyn/Aflyn onder die Munisipaliteit se naam vertoon.

Om jou Munisipaliteit se Status gerieflik in die toekoms te besigtig, kan jy jou Prepaid24 Kits-Skakel op jou foon se tuisskerm aflaai. Die Kits-Skakel bied jou ook onmiddellike toegang tot alles van Onmiddellike Produkaankope tot jou Laaste 5 Herlaaibewyse gekoop deur Prepaid24. Dit sal soos jou persoonlike voorafbetaalde toep wees!

Vir die stappe om jou Kits-Skakel tot jou Android of Apple toestel se tuisskerm by te voeg, besoek gerus Android & Apple onderskeidelik.

Teken in by jou MyPP24Profiel