Sedert ons stigting in 2009, is die EFT Betaling die gekose betalingsopsie vir meerderheid van Prepaid24 se kliënte.
Die EFT Betalingsopsie is ‘n gewone EFT vanaf jou aanlynbankdienste tot ons onderskeidelike bankrekening. Dit maak voorsiening vir al Suid-Afrika se hoof banke, insluitend Absa, FNB, Standard Bank & Nedbank, met jou betalings wat glad & eenvoudig verwerk word.
Wanneer jy ‘n EFT betaling aan Prepaid24 maak, moet jy net die korrekte verwysingsnommer vir jou betaling gebruik en jy sal jou herlaaibewys of produk bevestiging binne 15 minute ontvang.
As gevolg van inter-bank vertragings en ander bankprosesse, kan EFT betalings egter vertragings van tot-en-met 30 minute op Capitec ervaar, en tot-en-met 48 uur op Investec, Discovery Bank en TymeBank.
‘n Vinniger alternatief tot die EFT is die Kits EFT via Ozow, wat onmiddellike produklewering bied en bankvertragings heeltemal uit die prentjie haal, ongeag van die bank wat jy gebruik! Vir meer inligting, besoek gerus: Kits EFT via Ozow
Prepaid24 Bankbesonderhede vir EFT Betalings:
Rekeningnommer: 4074826482
Tak: 632005
Rekeningnommer: 1216135916
Tak: 121617
Rekeningnommer: 281673195
Tak: 050017
Rekeningnommer: 62240938003
Tak: 261050
Rekeningnommer: 1050768370
Tak: 450105
- Wees asseblief seker om "Capitec Business" as bank te kies.
- Verwyder asseblief Capitec se outomaties ingevulde verwysing en sit jou UNIEKE Prepaid24 verwysing in.
- Alle rekeninge is tjekrekeninge.
- Ons verwerk slegs Rand bedrae. Geen sente op transaksies sal in ag geneem word nie.
- Om sekuriteitsvertragings te vermy, maak seker jou betalingsbedrae verskil as jy meer as een betaling binne 5 dae maak.
- Wanneer jy EFT betalings doen, maak asseblief seker dat jy na jou eie bank oordra (bv. Absa na Absa).
- Laat asseblief 30 minute toe om jou herlaaibewyse of produkte te ontvang vir FNB betalings wat minder as R110 is.
- EFT betalings wat van ander banke na ons Absa rekening gemaak word, kan tot en met 48 uur vertraag word.