Besigtig jou laaste 5 herlaaibewyse


Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Klik op die “Besigtig” knoppie en dan die “Laaste 5 Herlaaibewyse” paneel.

Stap 3

Kies jou meternommer.

Jou Laaste 5 Herlaaibewyse gekoop deur Prepaid24 vir die gekose meternommer sal onder die meternommer vertoon.

Om jou Laaste 5 Herlaaibewyse gerieflik in die toekoms te besigtig, kan jy jou Prepaid24 Kits-Skakel op jou foon se tuisskerm aflaai. Die Kits-Skakel bied jou ook onmiddellike toegang tot alles van Onmiddellike Produkaankope tot jou Munisipaliteit se Status (Aanlyn of Aflyn). Dit sal soos jou persoonlike voorafbetaalde toep wees!

Vir die stappe om jou Kits-Skakel tot jou Android of Apple toestel se tuisskerm by te voeg, besoek gerus Android & Apple onderskeidelik.

Teken in by jou MyPP24Profiel