ENG | AFR

Hoe om Netflix Geskenkbewyse te koop


Stap 1

Gaan na ons Netflix webblaai.

Stap 2

Kies jou gekose geskenkbewyse bedrag en vul die bedrag in indien jy “Netflix Own Amount (R250-R1000)” gekies het.

Stap 3

Voer die hoeveelheid in wat jy wil aankoop. Klik op “Voeg by mandjie” en dan “Voltooi Aankoop”.

Stap 4

Sluit aan of Teken in om voort te gaan met jou aankope.

Stap 5

Sodra jy aangesluit het of ingeteken is, bevestig jou bestelling en klik op “Betaal Nou”.

Stap 6

Kies jou voorkeurbetalingsmetode en volg die aanwysings wat volg.

Jou geskenkbewys sal na jou toe ge-epos word binne 15 minute nadat jy jou betaling gemaak het.

LET WEL: As jy ‘n Standaard EFT as jou betalingsmetode gekies het, sal jy ‘n verwysingsnommer ontvang wat jy elke keer kan gebruik om vinnig Netflix aan te koop: N(Jou Geregistreerde Selnommer).

Koop Netflix Bewyse