ENG | AFR

Stel Jou Geskeduleerde Aankope Op

Kies jou bank om te sien hoe jy ‘n geskeduleerde betaling op jou Bank Toep of Aanlyn Bankdienste kan opstel:

Geskeduleerde betalings kan slegs opgestel word met ‘n unieke verwysingsnommer. 'n Verwysing wat met "A" of "Z" begin is 'n bestellingsverwysing en kan slegs EENMAAL gebruik word – NIE vir die opstel van 'n geskeduleerde betaling nie. As jy onseker is oor watse verwysing om te gebruik, kontak gerus ons Aanlyn Ondersteuning.

Bankbesonderhede

Rekening Naam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Takkode: 632005

*Neem asseblief kennis dat jy slegs 'n geskeduleerde betaling kan opstel deur middel van ABSA Aanlyn Bankdienste en nie deur die ABSA Toep nie.

ABSA Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou ABSA aanlyn bankdienste en klik op “Payments”.
  2. Kies “Recurring payments” en voeg jou herhalende betaling by.
  3. Voer jou Prepaid24 begunstigde in (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "ABSA" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  4. Voer die betalingsbedrag in.
  5. Kies die rekening waaruit jy die betaling wil maak.
  6. Selekteer die gereeldheid van jou betalings & stel ‘n begin- en einddatum.
  7. Die stelsel behoort die aantal herhalende betalings aan te dui.
  8. Voer jou begunstigde (Prepaid24) en jou unieke Prepaid24 verwysing, in.
  9. Klik op “Next”.
  10. Voer jou kennis van betalingsbesonderhede in, sowel as jou begunstigde s’n. Klik op “Next”.
  11. Jy sal geneem word na ‘n bevestigingsblad; maak seker dat al jou besonderhede korrek is.
  12. Klik dan op “Confirm”.

Gaan na ABSA se Aanlyn Bankdienste

Bankbesonderhede

Rekening Naam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1050768370
Takkode: 450105

Capitec Bank Toep

  1. Teken in by jou Capitec toep en klik op die middelste “Transact” knoppie.
  2. Klik op “Recurring/future-dated”.
  3. Kies “Payment”.
  4. Selekteer jou Prepaid24 begunstigde (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op Op & kies "Capitec Bank" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  5. Voer die bedrag in wat jy herhalend wil maak.
  6. Klik op die sirkel heel regs van “Recurring”:
    • Klik op “Choose frequency” en selekteer jou gekose gereeldheid waarin die betaling moet plaasvind.
    • Voer die begindatum in by “Start date” en die einddatum by “End date” vir hoe lank jy die geskeduleerde betaling wil laat plaasvind.
  7. Voer die unieke Prepaid24 verwysing & jou beskrywing in.
  8. Klik op “Add”.
  9. Klik op “Confirm” met die boodskap wat sal verskyn en selekteer “Done” nadat jy alles voltooi het.

Capitec Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou Capitec Aanlyn Bankdienste (https://direct.capitecbank.co.za/ibank/).
  2. Klik op “Go to payments menu” & dan “Pay a beneficiary”.
  3. Selekteer jou Prepaid24 begunstigde langs “My beneficiary” (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op Op & kies "Capitec Bank" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  4. Klik dan op “Pay the selected beneficiary (pay now, once or more than once on a future date)”.
  5. Maak seker dat jy die korrekte unieke Prepaid24 verwysing ingevul het langs “Description”.
  6. Langs “Amount to pay”, voer die bedrag wat jy met elke betaling wil betaal, in.
  7. Klik dan op “Pay this amount more than once on future dates”. Voer die volgende besonderhede in:
    • Kies die gereeldheid van jou betalings.
    • Voer die begindatum van jou betalings in.
    • Voer die einddatum en/of die hoeveelheid betalings in.
  8. Klik weer op “Pay this amount more than once on future dates”.
  9. Gaan na jou Capitec Toep en voer jou Bank PIN in om die byvoeging van die geskeduleerde betaling goed te keur.

Gaan na Capitec se Aanlyn Bankdienste

Bankbesonderhede

Rekening Naam: Prepaid24
Rekeningnommer: 62240938003
Takkode: 261050

FNB Bank Toep

  1. Teken in by jou FNB Toep.
  2. Selekteer “Payments” en dan “Scheduled Payments”.
  3. Klik “Add” en dan “New recipient”.
  4. Kies “Specify recipient account details”.
  5. Kies “Select bank/branch” of “Enter BIC code”.
  6. Voer Prepaid24 se FNB Bankbesonderhede in (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "FNB" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  7. Voer die volgende inligting in:
    • Rekening
    • Bedrag
    • Verwysingsnommers
    • Betalingsdatums
    • Ens...
  8. Bevestig die transaksie en klik op “Finished”.

FNB Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou FNB aanlyn bankdienste en selekteer die “Pay” opsie.
  2. Kies die “Schedule Payments” sub-opsie en klik op “Add”.
  3. Vul die velde in wat op die skerm verskyn (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "FNB" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  4. Klik op “Add” regs-onder.
  5. Gaan deur die bevestiging-skerm. Indien jy iets wil verander, selekteer “Edit”. As jy gelukkig is met die besonderhede, klik op “Confirm”.
  6. Die volgende skerm sal die resultaat van jou geskeduleerde betaling wys. Klik op “Finish” om terug te keer na die “Scheduled Payments” webblad.

Gaan na FNB se Aanlyn Bankdienste

Bankbesonderhede

Rekening Naam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1216135916
Takkode: 121617

Nedbank Bank Toep

  1. Teken in by jou Nedbank Toep.
  2. Gaan na “Overview” en klik op “My accounts”.
  3. Skuif/trek die skerm na links en gaan na “Investments”.
  4. Gaan na “Features” en klik op “Recurring payments”.
  5. Antwoord of kies opsies vir die volgende:
    • Die gereeldheid van jou betaling (“How often should payments be made?”)
    • Kies die dag waarop die betaling gemaak moet word
    • Voer die bedrag in vir hoeveel jy elke keer wil betaal
    • Kies die rekening waaruit jy die betalings wil maak.
  6. Klik op “Set up” (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "Nedbank" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).

Nedbank Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou Nedbank aanlyn bankdienste deur jou Nedbank ID te gebruik.
  2. Gaan na “Overview” en klik op “My accounts”.
  3. Kies “Investments” op die rekening spyskaart (“account menu”).
  4. Gaan na “Features” en klik op “Recurring payments”.
  5. Antwoord of kies opsies vir die volgende:
    • Die gereeldheid van jou betaling (“How often should payments be made?”)
    • Kies die dag waarop die betaling gemaak moet word
    • Voer die bedrag in vir hoeveel jy elke keer wil betaal
    • Kies die rekening waaruit jy die betalings wil maak.
    • </ul
  6. Klik op “Set up” (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "Nedbank" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).

Gaan na Nedbank se Aanlyn Bankdienste

Bankbesonderhede

Rekening Naam Prepaid24
Rekeningnommer: 281673195
Takkode: 050017

Standard Bank Toep

  1. Teken in by jou Standard Bank toep.
  2. Op jou tuisblad, klik op “Transact” & selekteer “Pay”.
  3. Vind jou Prepaid24 begunstigde & selekteer “PAY” langs die begunstigde se naam (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "Standard Bank" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  4. Op die Betalingsbesonderhede skerm, onder “From”, selekteer die rekening waaruit jy wil betaal.
  5. Onder “To”, voer die bedrag in waarvoor jy wil betaal & kies “Schedule Payment” om die betalings op te stel:
    • Trek die skakel na regs langs “Schedule this payment”.
    • Kies die gereeldheid van jou betaling onder “How often”.
    • Selekteer die hoeveelheid betalings wat jy wil maak onder “Number of payments”.
    • Stel jou eerste betalingsdatum onder “First payment date”.
  6. Selekteer “DONE” om voort te gaan.
  7. Terug op die Betalingsbesonderhede skerm sal die hoeveelheid geskeduleerde betalings verskyn. Klik op “REVIEW” regs-bo.
  8. Bevestig of al die inligting korrek is en klik “CONFIRM” regs-bo om jou opstelling te voltooi.

Standard Bank Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou Standard Bank Aanlyn Bankdienste (https://bankonline.sboff.com/signin).
  2. Klik op “Payment” & selekteer “Repeat payment” in die sub-spyskaart.
  3. Selekteer die rekening waaruit jy die geskeduleerde betaling wil maak van die lys wat voorsien word.
  4. Voer die bedrag wat jy wil betaal langs jou Prepaid24 begunstigde in (Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, gaan na Stel Prepaid24 Begunstigde Op & kies "Standard Bank" om Prepaid24 as 'n begunstigde by te voeg).
  5. Klik op “Submit” en voer die volgende inligting in:
    • Kies die gereeldheid van jou betalings.
    • Voer die begindatum van jou betalings in.
    • Voer die einddatum in deur die datum of die hoeveelheid herhalings te kies.
  6. Klik op “Next”.
  7. Bevestig die betalingsbesonderhede en klik op “Submit”.
  8. Om te kyk waar jou betalings staan: OK beteken die betaling het deur gegaan & vir onsuksesvolle transaksies kan jy oor die Failed boodskap met jou muis staan en sien hoekom het dit nie suksesvol verwerk nie.

Gaan na Standard Bank se Aanlyn Bankdienste

Vir die onderstaande banke moet alle EFT betalings na Prepaid24 se ABSA Bank Rekening gemaak word (besonderhede word hieronder gegee):

  • Discovery Bank
  • Tyme Bank
  • African Bank
  • Investec
  • Bidvest
  • Mercantile
  • Bank of Athens

*Let Wel: Betalings mag tot en met 48 uur vertraag word.

Wil jy die 48-uur wag vermy?

Vir onmiddellike produklewering - 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.

Meer Oor die Kits EFT via Ozow

Indien jy wil voortgaan met 'n EFT, gebruik asseblief ons ABSA bankbesonderhede hieronder.

ABSA Bankbesonderhede

Rekening Naam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Takkode: 632005