ENG | AFR

Voeg Prepaid24 as 'n Begunstigde By

Kies jou bank om te sien hoe jy Prepaid24 as ‘n begunstigde op jou Bank Toep of Aanlyn Bankdienste kan byvoeg:

ABSA Bank Toep

  1. Teken in by jou ABSA Toep & klik op “Pay”.
  2. Selekteer “Pay new beneficiary”.
  3. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • Begunstigde naam: “Prepaid24”.
    • Rekeningnommer: “4074826482”.
    • Takkode: “632005”.
    • Die “Beneficiary Reference” is jou Prepaid24 bestellingsverwysing & “Your Reference” is jou eie beskrywing van die betaling.
    • Kies jou betalingskennisgewing metode.
  4. Nadat jy al die inligting ingevul het, klik op “Next” (Indien jy ‘n iPhone het en die iOS toep gebruik, bevestig ook die besonderhede wat ingevul is & klik op “Next” en dan “Pay beneficiary”).
  5. Jy kan dan kies om dadelik ‘n betaling te maak.

ABSA Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou ABSA Aanlyn Bankdienste (https://ib.absa.co.za/absa-online/login.jsp).
  2. Selekteer “Beneficiaries” op die kant-navigasie & klik “Add beneficiary”.
  3. Aanvaar die verifikasie versoek wat na jou geregistreerde toestel gestuur is.
  4. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • Begunstigde naam: “Prepaid24”.
    • Rekeningnommer: “4074826482”.
    • Takkode: “632005”.
    • Die “Beneficiary Reference” is jou Prepaid24 bestellingsverwysing & “Your Reference” is jou eie beskrywing van die betaling.
    • Kies jou betalingskennisgewing metode.
  5. Nadat jy al die inligting ingevul het, klik op “Next”.
  6. Bevestig die begunstigde se besonderhede & klik “Confirm”.
  7. Klik “Done” of “Pay” om voort te gaan.

Gaan na ABSA se Aanlyn Bankdienste

Capitec Bank Toep

  1. Teken in by jou Capitec Toep.
  2. Klik op “Pay Beneficiary” en dan “Add beneficiary”.
  3. Kies “Bank account” en wees seker om die volgende inligting korrek in te vul:
    • “Beneficiary name”: “Prepaid24”.
    • “Account number”: “1050768370”.
    • Klik op “Choose bank”, gaan so bietjie af en kies "Capitec Business". Jy sal sien die takkode word outomaties ingevul (450105). *NB: As jy "470010" as die takkode sien, beteken dit dat jy "Capitec Bank" en nie "Capitec Business" gekies het nie, wat jou betalings aan Prepaid24 sal laat misluk. Maak asseblief seker dat jy "Capitec Business" kies.
    • “Beneficiary statement description” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
    • “My statement description” is jou eie beskrywing van die betaling.
  4. Kies jou betalingskennisgewing metode en klik op “Done” nadat jy al die inligting ingevul het.
  5. Klik op “Add” aan die onderkant van die skerm.
  6. Voer jou Bank PIN in om die toevoeging van die begunstigde goed te keur.
  7. Klik op “Done” (of “Pay now” indien jy dadelik ‘n betaling wil maak).

Capitec Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou Capitec Aanlyn Bankdienste (https://direct.capitecbank.co.za/ibank/ ).
  2. Klik op “Go to payments menu” en dan “Pay a beneficiary”.
  3. Kies “Create my own beneficiary”.
  4. Onder “Beneficiary details”, voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • “Beneficiary name”: “Prepaid24”.
    • “Account number”: “1050768370”.
    • Klik op “Choose bank”, gaan so bietjie af en kies "Capitec Business". Jy sal sien die takkode word outomaties ingevul (450105). *NB: As jy "470010" as die takkode sien, beteken dit dat jy "Capitec Bank" en nie "Capitec Business" gekies het nie, wat jou betalings aan Prepaid24 sal laat misluk. Maak asseblief seker dat jy "Capitec Business" kies.
    • “Description” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
    • Kies jou betalingskennisgewing metode.
  5. Nadat jy al die inligting ingevul het, klik op “Add this beneficiary to my list” aan die onderkant.
  6. Gaan na jou Capitec bank toep en voer jou Bank PIN in om die toevoeging van die begunstigde goed te keur.

Gaan na Capitec se Aanlyn Bankdienste

FNB Bank Toep

  1. Teken in by jou FNB Toep.
  2. Klik op die 3 lyntjies links-bo en kies “Payments”. Klik dan op “Recipients”.
  3. Klik op “Add Recipient/Bill” & kies die “Specify Account Details” opsie.
  4. Klik op “Enter Branch Code” en voer “261050” in.
  5. Selekteer FNB Bank as die begunstigde se bank.
  6. Voer die volgende inligting in:
    • “Recipient Name”: “Prepaid24”.
    • “Account Number”: “62240938003”.
  7. Klik op “Continue”.
  8. Voer jou eie beskrywing van die betaling in onder “Own Reference”. Onder “Recipient Ref”, voer jou Prepaid24 bestellingsverwysing in wat jy gebruik wanneer jy betaal.
  9. Klik op “Continue” en voer die Bewys van Betaling inligting in, indien nodig.
  10. Bevestig die inligting en klik op “Confirm”.
  11. Jy kan dan klik op “Finish” of “Pay Now” om dadelik te betaal.

FNB Aanlyn Bankdienste

  1. Gaan na www.fnb.co.za en teken in by jou Aanlyn Bankdienste regs-bo.
  2. Selekteer “Pay”.
  3. Klik op “More Options” aan die linkerkant en selekteer die “+” of “+ Add” knoppie.
  4. Kies die rekening waaruit jy wil betaal.
  5. Die tipe begunstigde wat jy opstel sal “An Account” wees. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • “Recipient Name”: “Prepaid24”.
    • Kies FNB Bank by “Bank” (Die Takkode is “261050”).
    • “Account Number”: “62240938003
    • “Their reference” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
    • Kies jou betalingsbewyse metode.
  6. Nadat jy al die inligting ingevul het, klik op “Add Recipient”.
  7. Bevestig die inligting wat jy ingevul het en klik op “Edit” om iets te verander of “Confirm” om voort te gaan.
  8. Voer die Eenmalige Kode (OTP) in en klik op “Submit”.
  9. Jy kan dan klik op “Finish” of “Pay Recipient Now” om dadelik te betaal.

Gaan na FNB se Aanlyn Bankdienste

Nedbank Bank Toep

  1. Teken in by jou Nedbank Toep.
  2. Klik op “Recipients” aan die onderkant.
  3. Klik op die groen persoon ikoon langs die soek-boksie regs-bo om ‘n begunstigde by te voeg.
  4. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • “Recipient name”: “Prepaid24”.
    • “Bank name”: Nedbank
    • “Account number”: “1216135916”.
    • “Branch code”: “121617”.
    • Die “Recipient’s reference” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
  5. Nadat jy die inligting ingevul het, klik op “Add”.

Nedbank Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou Nedbank Aanlyn Bankdienste (https://secured.nedbank.co.za/#/login).
  2. Selekteer “Recipients” & dan “Add new recipient” in die regter hoek.
  3. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • “Recipient name”: “Prepaid24”.
    • “Bank name”: Nedbank
    • “Account number”: “1216135916”.
    • “Branch code”: “121617”.
    • Die “Recipient’s reference” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
  4. Nadat jy die inligting ingevul het, klik op “Save recipient”.
  5. Jy sal ‘n boodskap ontvang wat jy noukeurig moet deurlees en dan aanvaar en goedkeur.

Gaan na Nedbank se Aanlyn Bankdienste

Standard Bank Toep

  1. Teken in by jou Standard Bank Toep.
  2. Op die tuisskerm, klik op “Transact” en dan “Pay”.
  3. Selekteer “Add a beneficiary” & dan “A beneficiary”.
  4. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • “Account holder name”: “Prepaid24”.
    • “Bank”: Standard Bank
    • “Branch code”: “050017
    • “Account number”: “281673195”.
    • “Their reference” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
  5. Nadat jy al die inligting ingevul het, klik op “Review” regs-bo.
  6. Bevestig die begunstigde se besonderhede en klik op “Confirm” regs-bo.
  7. Voer die Eenmalige Kode (OTP) in wat gestuur gaan word.
  8. Jy kan kies om te klik op “Pay” en dadelik te betaal.

Standard Bank Aanlyn Bankdienste

  1. Teken in by jou Standard Bank Aanlyn Bankdienste (https://bankonline.sboff.com/signin).
  2. Gaan na die “Transact” webblad & onder “Manage”, selekteer “Add beneficiary”.
  3. Voer die nodige inligting in en die onderstaande inligting soos aangedui hieronder:
    • “Beneficiary name”: “Prepaid24”.
    • “Bank”: Standard Bank
    • “Branch code”: “050017
    • “Account number”: “281673195”.
    • “Beneficiary reference” sal jou Prepaid24 bestellingsverwysing wees om te gebruik wanneer jy betaal.
  4. Nadat jy al die inligting ingevul het, klik op “Next”.
  5. Bevestig die begunstigde se besonderhede en klik op “Confirm”.
  6. Voer die Eenmalige Kode (OTP) in wat gestuur was en klik op “Submit”.

Gaan na Standard Bank se Aanlyn Bankdienste

Vir die onderstaande banke moet alle EFT betalings na Prepaid24 se ABSA Bank Rekening gemaak word (besonderhede word hieronder gegee):

  • Discovery Bank
  • Tyme Bank
  • African Bank
  • Investec
  • Bidvest
  • Mercantile
  • Bank of Athens

*Let Wel: Betalings mag tot en met 48 uur vertraag word.

Wil jy die 48-uur wag vermy?

Vir onmiddellike produklewering - 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.

Meer Oor die Kits EFT via Ozow

Indien jy wil voortgaan met 'n EFT, gebruik asseblief ons ABSA bankbesonderhede hieronder.

ABSA Bankbesonderhede

Rekening Naam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Takkode: 632005