ENG | AFR

Hoe om Google Play Geskenkkodes te koop


Stap 1

Gaan na ons Google Play webblaai.

Stap 2

Voer die bedrag in waarvoor jy wil koop en die hoeveelheid wat jy wil aankoop.

Stap 3

Klik op “Voeg by mandjie” en dan “Voltooi Aankoop”.

Stap 4

Sluit aan of Teken in om voort te gaan met jou aankope.

Stap 5

Sodra jy aangesluit het of ingeteken is, bevestig jou bestelling en klik op “Betaal Nou”.

Stap 6

Kies jou voorkeurbetalingsmetode en volg die aanwysings wat volg.

Jou geskenkbewys sal na jou toe ge-epos word binne 15 minute nadat jy jou betaling gemaak het.

LET WEL: As jy ‘n Standaard EFT as jou betalingsmetode gekies het, sal jy ‘n verwysingsnommer ontvang wat jy elke keer kan gebruik om vinnig Google Play aan te koop: G(Jou Geregistreerde Selnommer).

Koop Google Play Geskenkkodes