ENG | AFR

DIE NUWE SHOWMAX IS HIER

Showmax het 'n fantastiese reeks vermaakprodukte bekendgestel wat spesifiek ontwerp is om aan jou unieke behoeftes te voldoen – regoor alle toestelle!

Vir die eerste keer ooit, is Premier League sokker aksie beskikbaar vir aanlyn “streaming” op Showmax! Dit verander beslis die spel en voeg ongelooflike waarde by.

Of jy nou opsoek is na topklas internasionale reekse en flieks of gewilde plaaslike inhoud, Showmax het die oplossing vir jou.

  1. Gaan na www.showmax.com/voucher.
  2. Tik jou kode in.

Vir enige hulp, stuur 'n epos na support@showmax.com

The use of this voucher code constitutes acceptance of the following:

  1. Can be used with new or existing Showmax accounts
  2. Once captured, a voucher is non-refundable, exchangeable for cash or assignable to another Showmax account
  3. Upon purchase user assumes risk of loss Card expires in 36 months and valid in South Africa only. Visit our FAQ section for more terms and conditions.