Prepaid24 Ondersteuning
Prepaid24 is bekend vir ons persoonlike kliëntediens.
Indien jy enige vrae het of hulp benodig, kontak ons gerus! Ons is hier om te help en sal met graagte jou vrae beantwoord en jou uitdagings oplos.
Eskom TID Rollover
Prepaid24 is 'n geakkrediteerde Eskom verskaffer en reik al ons herlaaibewyse op KRN2 uit.
As jy 'n Eskom kliënt is en wil weet of jou meter al na KRN2 opgedateer is, klik asseblief op die knoppie hieronder vir meer inligting.
Gesels Met Ons
Ons vriendelike konsultante is beskikbaar op ons Gesels Gou fasiliteit vanaf 7vm – 11nm, 7 dae 'n week!
Jy kan ook vir ons 'n boodskap na-ure los, en ons sal eerste ding die volgende oggend daaraan aandag skenk.
Doen Navraag
Indien jy e-pos korrespondensie verkies, voltooi gerus ‘n navraag strokie met jou vraag of uitdaging.
Een van ons konsultante sal jou navraag antwoord binne 15-30 minute tussen 7vm & 11nm, 7 dae 'n week.
WhatsApp Ons
Om jou navraag op WhatsApp te stuur, gaan na WhatsApp Prepaid24 of stuur 'n boodskap na 060 225 9955.
Een van ons konsultante sal jou binne oomblikke antwoord tussen 7vm & 11vm, 7 dae 'n week.