LiveZilla Live Chat Software

Prepaid24 - Hoe doen ek

Ons wil seker maak dat jy maklike toegang het tot belangike en behulpsame stappe om te volg op ons platform.

Hierdie visuele handleidings kan gerieflik besigtig word wanneer ookal jy hulle sou benodig; en as jy vriende of familie het vir wie hulle ook van waarde kan wees, kan jy eenvoudig die handleiding se skakel vir hulle aanstuur.

Ons is tans in die proses om al die handleidings na Afrikaans te vertaal; Engelse weergawes sal so gou as moontlik vervang word.

Klik op die opsies om uit te vind hoe:

Aankope vir ‘n enkele elektrisiteitsmeter

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir Aankope vir ‘n enkele elektrisiteitsmeter.

Aankope vir veelvuldige elektrisiteitsmeters

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir Aankope vir veelvuldige elektrisiteitsmeters.

Registrasie en aankope vir Steve Tshwete

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir Registrasie en aankope vir Steve Tshwete.

Aankope vir veelvuldige Steve Tshwete rekeninge

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir Aankope vir veelvuldige Steve Tshwete rekeninge.

Koop Netflix geskenkbewyse

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir Netflix aankope.

Koop Google Play Geskenkkodes

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir die aankoop van Google Play Geskenkkodes.

Koop Showmax geskenkbewyse

Klik op "Lees Meer" vir die stappe vir die aankoop van Showmax geskenkbewyse.

Opdatering van jou hoof-elektrisiteitsmeter

Klik op "Lees Meer" vir die stappe oor hoe om hoof-elektrisiteitsmeter op te dateer.

Besigtig jou Laaste 5 Herlaaibewyse

Klik op "Lees Meer" vir die stappe oor hoe om jou Laaste 5 Herlaaibewyse te besigtig.

Voeg jou Kits-Skakel by op jou Android selfoon

Klik op "Lees Meer" vir die stappe oor hoe om jou Kits-Skakel by op jou selfoon te voeg op Android.

Voeg jou Kits-Skakel by op jou iPhone

Klik op "Lees Meer" vir die stappe oor hoe om jou Kits-Skakel by op jou selfoon te voeg op iPhone.

Besigtig jou Gemiddelde Verbruik

Klik op "Lees Meer" vir die stappe oor hoe om jou Gemiddelde Verbruik te besigtig.

Bevestig jou Munisipaliteit-Status (Aanlyn of Aflyn)

Klik op "Lees Meer" vir die stappe oor hoe om jou Munisipaliteit-Status (Aanlyn of Aflyn)te bevestig.