ENG | AFR

Die Prepaid24 Kits-Skakel

Die Prepaid24 Kits-Skakel is die splinternuwe manier om jou aanlynaankope te hanteer.

Daar was nog nooit ‘n vinniger of makliker manier om voorafbetaalde elektrisiteit & ander aanlyn noodsaaklikhede te koop as om die Prepaid24 Kits-Skakel te gebruik nie.

Die Kits-Skakel is soos jou eie persoonlike aanlyn “toep” en gee Prepaid24 kliënte onmiddelike toegang tot:

  • “Gesels Gou” Ondersteuning
  • Jou Laaste 5 Elektrisiteit Herlaaibewyse
  • Jou Munisipaliteit-Status (Aanlyn of Aflyn)
  • Persoonlike Profielbestuur

Die beste ding van die Kits-Skakel is dat jy die volgende produkte gerieflik – en vinniger as ooit – kan koop:

  • Voorafbetaalde Elektrisiteit, Lugtyd & Data
  • Uber & Uber Eats Bewyse
  • Google Play Geskenkkodes
  • Netflix Bewyse
  • Showmax Bewyse
  • Microsoft Office 365 Lisensies

Sodra jy jou Kits-Skakel op jou foon of rekenaar te tuisskerm afgelaai het, kan jy dit eenvoudig oopmaak, jou gesogte produk kies en jou produk binne sekondes ontvang!

Jy sal nooit weer ‘n webadres hoef in te tik nie!

Vir onmiddellike produklewering en gerief soos nog nooit van te vore ervaar nie, kan jy met die Kits EFT via Ozow of met die Prepaid24 SmartFund betaal. Standaard EFT’s en Kredietkaarte word ook aanvaar.

Om jou persoonlike Kits-Skakel nou dadelik te kry, kan jy dit aanvra deur ons Anlyn Ondersteuning of dit op jou jou MyPP24Profiel verkry.

Kontak Ondersteuning Teken By Profiel In

Indien jy onseker is oor hoe om jou Kits-Skakel op jou tuisskerm te laai, besigtig gerus een van die volgende behulpsame handleidings vir Android of Apple.

Die Prepaid24 Kits-Skakel is seker om jou verwagtinge te oortref.