Laai jou Kits-Skakel op jou Android Foon

Kyk 'n vinnige video om te sien hoe:

Kyk die video

Stap 1

As jy nog nie toegang tot jou Prepaid24 Kits-Skakel vanaf jou foon se tuisskerm het nie, navigeer na jou Kits-Skakel deur te klik op “Gaan na jou Kits-Skakel” onder op jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Maak jou skakel oop in Google Chrome op jou foon en klik die Chrome menu bar. Dit is die knoppie met die 3 kolletjies, regs-bo op jou skerm.

Stap 3

Kies “Add to Home Screen”.

Stap 4

Gee die skakel ‘n naam (bv. Prepaid24) en klik op “Add”. Kies weer “Add” om die skakel op jou tuisskerm te laai.

Jou Prepaid24 Kits-Skakel sal nou op jou foon se tuisskerm wees, waar jy hom kan plaas waarokal dit jou pas.

Jy sal nou onmiddelike toegang tot alles van jou onlangse herlaaibewyse tot ons vriendelike Kliëntediens Konsultante kan geniet! Jy sal ook enige nodige profielveranderinge kan maak binne oomblike!

Gaan na jou MyPP24Profiel