ENG | AFR

Bevestig jou meter se besonderhede vir jou gratis R10 toetsaankoop

Bevestig asseblief jou besonderhede hieronder sodat ons kan nagaan of jou meter ondersteun word op ons stelsel en gereed is vir Geskeduleerde Elektrisiteitsaankope:

Sodat ons met jou kan kommunikeer en jou R10 herlaaibewys kan stuur, aanvaar asseblief ons Terme & Voorwardes.

Sodra jy jou besonderhede bevestig, sal ons jou meter op ons stelsel nagaan. Indien alles in orde is, sal jy jou gratis R10 elektrisiteit herlaaibewys binne 2-5 minute ontvang.

Hierdie stap verbind jou tot niks nie. Dit is bloot ’n vinnige, risiko-vrye manier om seker te maak jou meter is gereed. Van hier af, is dit dan vinnig en maklik om geskeduleerde elektrisiteitsaankope op te stel.

Reeds ’n Prepaid24 kliënt?

Gaan terug na ons bladsy oor Geskeduleerde Elektrisiteitsaankope en volg die stappe om jou outomatiese aankope nou op te stel.

Geskeduleerde Aankope

Is jy ’n Steve Tshwete inwoner?

Ongelukkig bied ons nie tans geskeduleerde elektrisiteitsaankope vir Steve Tshwete inwoners nie. Ons werk egter aan iets besonders om dit binnekort vir jou moontlik te maak. Besoek intussen ons Steve Tshwete bladsy vir inligting en voordele wat spesifiek vir jou ontwerp is.

Steve Tshwete bladsy