Spesiale Dienste & Funksies
Betalingsopsies
Verskaf asseblief jou hoof munisipale rekeningnommer – nie jou meternommer of enige ander sekondêre rekeningnommers nie.
Een van ons vriendelike en bekwame agente van ons kontaksentrum sal jou skakel en adviseer hoe om die Prepaid24-plarform ten beste te gebruik en sal jou stap-vir-stap deur die registrasie- en betalingsproses neem.
Dui asseblief 'n geskikte tyd en kontaknommer aan
Sodra een van ons agente van die kontaksentrum jou vinnig deur die registrasie gelei het, sal jy presies weet wat om te doen en sal jy betalings vir produkte maklik en doeltreffend op jou mobiele toestel of aanlyn kan maak.
Bevestig asseblief jou besonderhede:
Eerste naam:
Selnommer:
E-posadres:
Munisipaliteit:
Meternommer:
Ek het die Terme & Voorwaardes gelees & aanvaar.
Ek het die Terme & Voorwaardes van my munisipaliteit gelees & aanvaar.
Please check that you have accepted the municipality terms and conditions, and provided your main account number
Prepaid24 bied slegs aanlyn rekeningbetalings vir jou munisipaliteit.
Elektrisiteitsaankope is nog nie beskikbaar nie.
As jy wil hê dat een van ons professionele kliënt konsultante jou moet help, klik gerus hieronder: