Produkte & Dienste
Ons streef daarna om jou lewe te vereenvoudig deur produkte vir jou behoeftes te ontwerp. Die dienste word kortliks hieronder beskryf.
Kies 'n produk vir meer informasie:
Elektrisiteit
Herlaai elektrisiteit vir Eskom, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane en ander munisipaliteite MOEITELOOS - 24/7
Nood Elektrisiteit
Het jy al ooit uit elektrisiteit geraak op die mees ongerieflike tye? Met die Prepaid24 Nood Elektrisiteit™ (Emergency Electricity™) fasiliteit sal jy nooit onkant gevang word nie.
Gaming
Is jy 'n Xbox of Playstation gebruiker? Jy kan nou jou inskrywings en geskenkbewyse aanlyn aankoop - 24/7.
Netflix
Jy kan 'n Netflix-geskenkkaart koop en dit aan jou nuwe of bestaande Netflix-rekening toepas, of aan 'n familie-lid of vriend gee as geskenk.
DSTV
As Prepaid24 kliënt het jy nou die bykomende voordeel om aanlyn jou DSTV betalings moeiteloos en veilig vanuit jou persoonlike MyPP24Profiel te doen.
Uber/UberEATS Geskenkkodes
Koop moeiteloos jou Uber Geskenkkodes vir Uber ritte of UberEATS aflewerings - 24/7.