Prepaid24 Geskeduleerde Aankope
Presies hoe maklik kan jou maandelikse kragaankope wees?
Hier is Corné Lindeque van Prepaid24 wat ‘n paar van die ongelooflike voordele van ons geskeduleerde aankope uiteensit, asook ‘n paar kopsere wat dit kan oplos...
Die stappe om jou eerste geskeduleerde aankoop met Prepaid24 op te stel kan bietjie laer op hierdie blad gevind word. Jy kan ook ‘n oproep versoek vir een van ons kundige konsultante om jou te help.
Hoe werk geskeduleerde aankope?
Jy kan deur jou aanlyn bankdienste ‘n geskeduleerde EFT betaling na Prepaid24 opstel. Dit sal jou maandelikse kragaankope outomaties laat plaasvind! Geen ander verskaffer bied hierdie diens nie.
Terwyl jy jou geskeduleerde EFT opstel, sal jy ‘n bedrag kies (gewoonlik die minimum hoeveelheid krag wat jy in ‘n maand gebruik), asook ‘n datum waarop jou geskeduleerde EFT elke maand gemaak moet word (byvoorbeeld, op die 1ste). Jy sal ook ‘n einddatum vir jou geskeduleerde betaling opstel.
Wanneer jou betaling opgestel is, sal dit outomaties elke maand gemaak word op die datum wat jy gekies het en sal Prepaid24 jou herlaaibewyse via SMS en e-pos aan jou stuur, sonder dat jy ‘n vinger hoef te lig!
Daar is geen verpligtinge of ekstra fooie nie. Jy kan ook jou geskeduleerde aankoop enige tyd kanselleer.

Kies jou bank om die stappe te besigtig om ‘n geskeduleerde EFT betaling op te stel:
- Teken in by jou ABSA Aanlyn Bankdienste en klik op “Payments”.
- Kies “Recurring payments” en voeg jou herhalende betaling by.
- Selekteer jou Prepaid24 begunstigde. *Indien jy ons nog nie as ‘n begunstigde bygevoeg het nie, hier is ons ABSA bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Tak: 632005 - Verskaf die betalingsbedrag.
- Kies die rekening waaruit jy die betaling wil maak.
- Selekteer die gereeldheid van jou betalings en stel ‘n begin- en einddatum (die stelsel sal die totale aantal betalings aandui).
- Voer jou begunstigde (Prepaid24) in, asook jou unieke Prepaid24 Aankoop Verwysing (bv. Vir elektrisiteit sal dit wees E(Jou Geregistreerde Selnommer), bv. E0112221111.)
- Klik op “Next”.
- Voer jou kennis van betaling besonderhede in, sowel as jou begunstigde s’n. Klik op “Next”.
- Jy sal na ‘n bevestigingsblad geneem word; maak seker dat al jou besonderhede korrek is.
- Klik dan op “Confirm”.
Sodra jy die stappe hierbo gevolg het, sal jou betalings elke maand verwerk word op die datums wat jy gekies het.
Jy sal jou herlaaibewyse outomaties ontvang!
Toep
Webtuiste
Capitec Toep:
- Teken in by jou Capitec Toep en klik op die middelste “Transact” knoppie.
- Klik op “Recurring/future-dated”.
- Kies “Payment”.
- Selekteer jou Prepaid24 begunstigde. *Indien jy ons nog nie as begunstigde bygevoeg het nie, hier is ons Capitec bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1050768370
Tak: 450105 (Hierdie sal outomaties ingevul word as jy "Capitec Business" as die bank kies.)
*NB: As jy "470010" as die takkode sien, beteken dit dat jy "Capitec Bank" en nie "Capitec Business" gekies het nie, wat jou betalings aan Prepaid24 sal laat misluk. Maak asseblief seker dat jy "Capitec Business" kies. - Verskaf die bedrag van die herhalende betaling.
- Klik op die sirkel heel regs van “Recurring”:
- Klik op “Choose frequency” en selekteer jou gekose gereeldheid waarmee die betaling moet plaasvind.
- Kies die begindatum by “Start date” en die einddatum by “End date” om te stel vir hoe lank die geskeduleerde betaling moet plaasvind.
- Onder “Beneficiary reference”, voer jou unieke Prepaid24 Aankoop Verwysing in (bv. Vir elektrisiteit sal dit wees E(Jou Geregistreerde Selnommer), bv. E0112221111). En voer ‘n persoonlike beskrywing onder “My statement description” in.
- Klik op “Add”.
- Klik op “Confirm” met die boodskap wat sal verskyn en selekteer “Done” nadat jy alles voltooi het.
Sodra jy die stappe hierbo gevolg het, sal jou betalings elke maand verwerk word op die datums wat jy gekies het.
Jy sal jou herlaaibewyse outomaties ontvang!
Toep
Webtuiste
FNB Toep:
- Teken in by jou FNB Toep.
- Kies “Payments” en dan “Scheduled Payments”.
- Klik “Add” en dan “New recipient”.
- Kies “Specify recipient account details”.
- Kies “Select bank/branch” of “Enter BIC code”.
- Verskaf Prepaid24 se FNB bankbesonderhede. *Indien jy ons nog nie as ‘n begunstigde bygevoeg het nie, hier is ons FNB bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 62240938003
Tak: 261050 - Verskaf die volgende inligting:
- Rekening
- Bedrag
- Verwysingsnommers
- Betalingsdatums
- Ens...
- Bevestig die transaksie en klik op “Finished”.
*Let asseblief dat jy jou unieke Prepaid24 Aankoop Verwysing moet gebruik (bv. Vir elektrisiteit sal dit wees E(Jou Geregistreerde Selnommer), bv. E0112221111).
Sodra jy die stappe hierbo gevolg het, sal jou betalings elke maand verwerk word op die datums wat jy gekies het.
Jy sal jou herlaaibewyse outomaties ontvang!
Toep
Webtuiste
Nedbank Toep:
- Teken in by jou Nedbank Toep.
- Gaan na “Overview” en klik op “My accounts”.
- Skuif/trek die skerm na links en gaan na “Investments”.
- Gaan na “Features” en klik op “Recurring payments”.
- Verskaf die volgende inligting:
- Die gereeldheid van jou betalings (“How often should payments be made?”)
- Die dag waarop die betalings gemaak moet word
- Die bedrag wat jy elke keer wil betaal
- Die rekening waaruit jy die betalings wil maak
- Klik op “Set up”. *Indien jy ons nog nie as ‘n begunstigde bygevoeg het nie, hier is ons Nedbank bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1216135916
Tak: 121617
*Let asseblief dat jy jou unieke Prepaid24 Aankoop Verwysing moet gebruik (bv. Vir elektrisiteit sal dit wees E(Jou Geregistreerde Selnommer), bv. E0112221111).
Sodra jy die stappe hierbo gevolg het, sal jou betalings elke maand verwerk word op die datums wat jy gekies het.
Jy sal jou herlaaibewyse outomaties ontvang!
Toep
Webtuiste
Standard Bank Toep:
- Teken in by jou Standard Bank Toep.
- Op jou tuisblad, klik op “Transact” en kies “Pay”.
- Vind jou Prepaid24 begunstigde en selekteer “PAY” langs die begunstigde se naam. *Indien jy ons nog nie as ‘n begunstigde bygevoeg het nie, hier is ons Standard Bank bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 281673195
Tak: 050017 - Op die Betalingsbesonderhede skerm, selekteer die rekening waaruit jy wil betaal onder “From”.
- Onder “To”, bevestig die bedrag wat jy wil betaal en kies “Schedule Payment” om die betalings op te stel:
- Trek die skakel langs “Schedule this payment” na regs.
- Kies die gereeldheid van jou betalings onder “How often”.
- Kies die hoeveelheid betalings wat jy wil maak onder “Number of payments”.
- Stel jou eerste betalingsdatum onder “First payment date”.
- Selekteer “DONE” om voort te gaan.
- Terug op die Betalingsbesonderhede skerm, sal die hoeveelheid geskeduleerde betalings verskyn. Klik op “REVIEW” regs-bo.
- Bevestig dat al die inligting korrek is en klik op “CONFIRM” regs-bo om jou opstelling te voltooi.
*Let asseblief dat jy jou unieke Prepaid24 Aankoop Verwysing moet gebruik (bv. Vir elektrisiteit sal dit wees E(Jou Geregistreerde Selnommer), bv. E0112221111).
Sodra jy die stappe hierbo gevolg het, sal jou betalings elke maand verwerk word op die datums wat jy gekies het.
Jy sal jou herlaaibewyse outomaties ontvang!
As jy wil hê dat een van ons vriendelike konsultante jou deur die proses moet lei, klik gerus die knoppie hieronder:
BEL MY ASSEBLIEFStel Dit Een Keer Op, Gaan Voort & Vergeet
Is jy keelvol daarvoor om kragaankope te vergeet? Raak jy moeg daarvoor om ‘n webtuiste of toep te besoek elke keer wat jy elektrisiteit moet koop?
As jy opsoek is na ‘n manier om die gesukkel van jou elektrisiteitsmeter se balans konstant dophou, te ontduik, het ons die oplossing vir jou.
Prepaid24 is Suid-Afrika se enigste elektrisiteitsverskaffer wat jou toelaat om herhalende aankope op te stel.
Dis reg, jy sal nooit weer ‘n kragaankoop vergeet nie! Los dit in ons kundige hande.
Vir ons is gerief meer as net ‘n maklike aankoopproses. Ons wil aankope OUTOMATIES vir ons kliënte maak, sodat hulle nie ‘n vinger hoef te lig om hul maandelikse herlaaibewyse te ontvang nie!
Met Prepaid24, kan jy gemoedsrus hê in die wete dat jou elektrisiteit altyd akkuraat en betyds herlaai sal word.
Stel Dit Een Keer Op, Gaan Voort & Vergeet