LiveZilla Live Chat Software

Die Prepaid24 SmartFund

SmartFund - jou slim betaling opsie


Die SmartFund is jou universiële koopbewys wat vir die aankoop van al jou voorafbetaalde produkte gebruik kan word.

As ‘n alternatief vir Standaard EFT betalings, kan jy nou al jou voorafbetaalde elektrisiteitsmeters en lugtyd toestelle binne oomblike herlaai – enige tyd en enige plek!

Sodra jy geregistreer het vir die fasiliteit, sal jou SmartFund beskikbaar wees op jou persoonlike en veilige MyPP24Profiel.

Om jou SmartFund fasiliteit NOU te aktiveer is so maklik soos 1, 2, 3. Ons het konsultante beskikbaar vanaf 7 VM - 11 NM, 7 dae per week, reg om jou by te staan deur die proses. Alternatiewelik, kan jy kies om die proses op jou eie te voltooi.


Om te sien of jy reeds geregistreer is as ‘n Prepaid24 kliënt, vul jou selfoon nommer hier in en klik dan op “Dien in”