Spesiale Dienste en Funksies

Ons streef daarna om jou lewe te vereenvoudig deur produkte vir jou behoeftes te ontwerp.
Party van die dienste word kortliks hieronder beskryf. Besoek die spyskaart opsies vir meer inligting oor al hierdie dienste.

Klik hier om jou lugtyd te eis

Herlaai meer as 50 selfone (sowel as elektrisiteitsmeters indien nodig) gelyktydig deur middel van een EFO.

As jy meer as een voorafbetaalde elektrisiteitsmeter het en/of die hele gesin se lugtyd gelyktydig met een betaling wil herlaai, is jy op die regte plek.

MyPP24Profiel is die fasiliteit waar jy as Prepaid24-kliënt met jou registrasiebesonderhede kan inteken om sodoende jou inligting te bestuur en meervoudige transaksies met een betaling te doen.