ENG | AFR

Neem Beheer Van Jou Elektrisiteitsbesteding Met Prepaid24 Se Maandelikse Uiteensetting

Hoeveel het jy verlede maand aan elektrisiteit spandeer? Hoe vergelyk dit met wat jy verlede jaar spandeer het?

Meeste mense het nie die antwoorde op hierdie vrae nie. Maar om ons kragbesteding te optimaliseer en die meeste uit ons maandelikse aankope te kry, is dit belangrike inligting om te hê.

As Suid-Afrika se kundige elektrisiteitsvennoot, het Prepaid24 die oplossing vir jou:

Alle Prepaid24 kliënte kry ‘n GRATIS Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting vir elke meter op hul profiel. Hierdie verslag word op die 1ste besigheidsdag van die maand uitgestuur en sluit jou aankope, besteding en eenhede ontvang (kilowatts) vir die vorige maand in. Geen ander aanlynverskaffer bied hierdie diens nie.

Jou Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting sluit ook ‘n 12-maand oorsig van jou elektrisiteitsbesteding in, met jou verbruikstendense en die effek wat veranderende seisoene, skoolvakansies en verskillende beurtkragskedules op jou elektrisiteitsverbruik het.

Deur jou aankope met Prepaid24 te maak, sal jy kundige elektrisiteitsinsigte en ‘n kragtige begrotingsinstrument ontvang om jou te help om jou huishouding se kragverbruik beter te verstaan en te optimaliseer.

Neem beheer van jou maandelikse kragaankope. Begin vandag deur SA se aanlyn deskundiges koop.

Sluit Aan by Prepaid24

Watse VOORDELE kan jy uit jou Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting kry?

VOORDEEL #1: Jy kan AL die aankope wat vir jou meternommer tydens die laaste maand gemaak is, in 'n enkele, opgesomde oorsig sien.

Die Uiteensetting bevestig elke aankoop wat vir jou meternommer(s) tydens die laaste maand gemaak is, insluitend die aankoopdatums, bedrae, eenhede (kWh) ontvang, asook jou herlaaibewyse. Selfs as jy en jou eggenoot elektrisiteit vir dieselfde meter op afsonderlike Prepaid24 profiele gekoop het, sal AL daardie meter se aankope op jou Uiteensetting vertoon, wat jou 'n sentrale en opgesomde oorsig gee.

VOORDEEL #2: Jy kan jou besteding van hierdie jaar vergelyk met jou besteding tydens dieselfde maand verlede jaar, wat jou help om die impak van Eskom se prysverhogings beter te verstaan.

Wanneer jy hierdie vergelykings maak, sal jy die verskille in besteding en eenhede (kWh) ontvang vir elke tydperk, kan sien. As jou elektrisiteit verbruikspatrone oor die afgelope jaar verander het, sal hierdie Jaar-tot-Jaar-vergelyking jou konkrete syfers gee om dit te bewys.

VOORDEEL #3: Jy kan verstaan hoe verskillende seisoene en skoolvakansies jou elektrisiteitsuitgawes beïnvloed.

Ons gee jou 'n oorsig van jou voorafbetaalde elektrisiteitsbesteding in 'n 12-maand opsomming, insluitend die totale aankope, besteding en eenhede (kWh) ontvang vir elke maand. Dit sal jou help om waardevolle insigte in jou langtermyn verbruikspatrone te verkry.

VOORDEEL #4: As jy 'n “inverter”, batterye of 'n paar sonpanele geïnstalleer het, kan jy waardevolle inligting kry oor wat jy bespaar en wat jy nogsteeds aan elektrisiteit spandeer.

Omdat die Uiteensetting vir jou 'n 12-maand oorsig van jou elektrisiteitsbesteding gee, sal jy die impak van enige veranderinge wat jy aan jou huishouding se energie-infrastruktuur maak, maklik kan monitor, hetsy dit 'n nuwe sonkragstelsel of sommer net ‘n paar energie-besparende LED-gloeilampe is.

VOORDEEL #5: Ontvang Suid-Afrikaanse elektrisiteitsinsigte vanaf ‘n markleier vir meer as ‘n dekade.

Buiten die data, sal ons jou ook insigte in die Suid-Afrikaanse elektrisiteitsmark gee, wat maandelikse tendense wat ons in ons gebruikersbasis waarneem, beklemtoon. Ons sal jou ook 'n opsomming van die afgelope maand se beurtkrag gee en verduidelik hoe dit jou verbruik mag beïnvloed.

Met die Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting, het jy nou die data-gebaseerde instrument om beheer van jou elektrisiteitsuitgawes te neem. Kennis is mag, en hierdie verslag gee jou die mag om ingeligte keuses te maak wat jou huishoudelike begroting bevoordeel.

Wenk: Wees seker om elke maand se Uiteensetting in 'n lêer op jou e-pos te stoor sodat jy terug kan verwys na vorige maande. Onthou ook dat die Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting slegs aankope insluit wat deur Prepaid24 gedoen is (transaksies op ander platforms sal nie op jou Uiteensetting verskyn nie).

Wat is ingesluit in die Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting?

Krities tot enige nuttige verslag is eenvoud en relevansie, en ons het ons bes gedoen om vir jou 'n maandelikse verslag te gee wat al die inligting wat jy nodig het bevat, sodat jy jou elektrisiteitsbesteding so slim as moontlik kan bestuur.

Jou Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting vanaf Prepaid24 sal die volgende insluit:

  • Verlede maand se kragaankope, herlaaibewyse en eenhede (kWh) ontvang.
  • Jaar-op-Jaar bestedingsvergelykings.
  • 'n 12-Maand bestedingsoorsig.
  • Beurtkrag opsommings.
  • Kundige elektrisiteitswenke.

*Ons werk voortdurend daaraan om hierdie verslag te verbeter en sien daarna uit om binnekort vir jou 'n paar visuele verslae en grafieke te gee.

So, waarvoor wag jy? Begin vandag nog om Suid-Afrika se voorafbetaalde elektrisiteitskenners te gebruik en ontvang hierdie nuttige maandelikse verslag GRATIS. Ongekende insigte en beheer wag!