LiveZilla Live Chat Software
fullslide2

VOORAFBETAALDE ELEKTRISITEIT, DATA EN LUGTYD

Prepaid24 spesialiseer in die verkoop van voorafbetaalde elektrisiteit, data en lugtyd vir alle groot Suid Afrikaanse Munisipaliteite en Selfoon Netwerke sedert 2009. Sommige van die munisipaliteite waaarvoor ons die dienste lewer sluit in Kaapstad, City Power, Tshwane, George, Mossel Bay, Steve Tswete (Middelburg Mpumalanga), Rustenburg, Mbombela, Mangaung, Ekurhuleni en Govan Mbeki Municipality – om maar net ‘n paar te noem. By Prepaid24 kan ons ook meer as 3,6 miljoen ESKOM prepaid meters reg oor Suid Afrika herlaai.

Veilige en Maklike EENMALIGE  3 Stappe Proses:

1). Voeg jou Meter by 
2). Skep ‘n bank begunstigde
3). Betaal  &  Ontvang Token BINNE 15 MINUTE

Daarna hoef jy slegs ‘n bankoorbetaling te doen vanaf jou bankrekening en dan jou elektrisiteit token binne minute ontvang! Jy betaal presies dieselfde as wat jy by jou munisipaliteit, diensverskaffer of Eskom sou betaal, nie ‘n sent meer nie.

IIndien jy enigsins vashak of twyfel oor die stappe is ons ondersteunings personeel gereed om jou by te staan elke dag vanaf 7AM tot 11PM.

Kliënte se terugvoer

Lees die kommentaar van kliënte nadat hul die Prepaid24 Platform gebruik het vir data, lugtyd of om elektrisiteit aan te koop vir Kaapstad, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane, Eskom en elders.

LEES MEER