Voorsien aan al jou voorafbetaalde behoeftes met een vinnige & eenvoudige betaling, met alles van Voorafbetaalde
Elektrisiteit, Lugtyd & Data tot Google Play, Netflix, Showmax & Uber geskenkbewyse. Geniet veilige EFT betalings en
onmiddellike produklewering.
Steve Tshwete Munisipaliteit
Prepaid24 bied 'n toegewyde betalings / aankoopproses vir Steve Tshwete inwoners.
Verseker jou vermaak. Kry jou Google Play geskenkkodes gerieflik aanlyn.
Neem asseblief kennis dat die minimum aankoopbedrag R50 is en dat die maksimum R5000 op ‘n slag is. Voorbeeld: Indien jy R10000 se geskenkkodes wil koop, kies 2 X R5000 aankope.