WhatsApp Aankoopkanaal
Geen app. Geen inteken. Geen moeite. Stuur net 'n boodskap en herlaai. Met Prepaid24 kan Suid-Afrikaners nou voorafbetaalde elektrisiteit koop via WhatsApp.
Geskeduleerde Aankope
Skeduleer jou noodsaaklike voorafbetaalde aankope om via EFT elke maand, op die datum van jou keuse, gedoen te word. Ontvang net jou geskenk- of herlaaibewyse elke maand.
Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting
Alle Prepaid24 kliënte kry 'n GRATIS Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting vir elke meter op hul profiel. Hierdie sluit jou aankope, besteding en eenhede ontvang (kilowatts) vir die vorige maand in, en meer.
Elektrisiteit Aankoopherinneringe
Vergeet nooit weer om krag te koop nie. Met Prepaid24, kan jy persoonlike maandelikse herinneringe opstel om jou kragaankope te onthou - op datums wat jy kan kies en wysig.
Besigheidsdienste
Registreer jou besigheid by Prepaid24 & geniet professionele aanlyn diens. Herlaai al jou eiendomme se meters & werknemers of vrywilligers se selnommers met een betaling.
Eis 1Voucha Kode
Jy kan al jou lugtyd bewyskodes aanlyn gebruik. Hardloop jou werkenemer promosies of kliente-kompetisies met gemak.