LiveZilla Live Chat Software
fullslide2 fullslide2

Maak moeiteloos aankope vir Uber-koeponkodes – 24/7

Was u op soek na 'n ander betaalmetode as kontant of kredietkaart? Uber het die antwoord met die Uber-koeponkode - die perfekte geskenk vir vriende, kinders of personeel.

Vir die wat nie weet nie, Uber is 'n slimfoonprogram wat ruiters aan bestuurders koppel met 'n knoppie. Om 'n rit te versoek, moet gebruikers die gratis toepassing aflaai by uber.com/app en op teken. Jy kan Uber-koeponkodes koop vir die volgende waardes; R100 of R200

Let asseblief - Uber koeponkodes kan slegs gebruik word vir ritte en UberEATS bestellings in die land waar die koeponkode gekoop was.

1. Laai die gratis toep af in die "App store" of by uber.com/app
2. Sodra jy die toep af gelaai het en klaar geregistreer het, klik op "Menu"
3. Klik op "Payment" en beweeg af na "Promotions"
4. Klik op 'Add Promo/Gift Code' en sleutel die kode in

1. Maak die Uber toep oop en klik op "Menu"
2. Klik op "Payment" en beweeg af na "Promotions"
3. Klik op 'Add Promo/Gift Code' en sleutel die kode in