LiveZilla Live Chat Software
fullslide2 fullslide2

Die Betroubare Manier om te Betaal

Die Standaard EFT is die betaalopsie wat die meerderheid van Prepaid24 kliënte gedurende die afgelope 10 jaar gebruik het en is al goed getoets en beproef sedert ons stigting in 2009.

Die Standaard EFT is ‘n gewone EFT vanaf jou aanlynbankdienste tot ons korrekte bankrekening, met produklewering wat gewoonlik binne 15 minute voltooi word.

Prepaid24 se Standaard EFT maak voorsiening vir al Suid-Afrika se hoofbanke, insluitend Absa, FNB, Standard Bank & Nedbank, met gladde & eenvoudige verwerking wat binne oomblikke na jou betaling plaasvind.

Wanneer jy ‘n Standaard EFT aan Prepaid24 maak, moet jy net die korrekte verwysingsnommer vir jou betaling gebruik en sal jy jou herlaaibewys of produk bevestiging binne 15 minutes ontvang.

Standaard EFT’s kan egter vertragings van tot-en-met 30 minute op Capitec ervaar, en vertragings van tot-en-met 48 uur op Investec, Discovery Bank en TymeBank. Hierdie gebeur as gevolg van inter-bank vertragings en ander bankprosesse.

As ‘n vinniger alternatief vir die Standaard EFT, is daar die Kits EFT via Ozow, wat onmiddellike produklewering bied en alle bankvertragings heeltemal uit die prentjie haal. Met die Kits EFT via Ozow, kan jy jou herlaaibewyse/produkte binne sekondes ontvang, irrelevant van die bank wat jy gebruik! Vir meer inligting, besoek gerus: Kits EFT via Ozow

Koop Nou

Prepaid24 Bankbesonderhede vir Standaard EFT Betalings:

Let wel:

  • Alle rekeninge is tjekrekeninge.
  • Ons verwerk slegs Rand bedrae. Geen sente op transaksies sal in ag geneem word nie.
  • Wanneer jy twee betalings binne ‘n 5-dag periode maak, maak asseblief seker dat die Rand bedrae anders is. Hierdie sal sekuriteitsvertragings vermy.
ABSA
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Tak: 632005
Standard Bank
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer 281673195
Tak: 050017
Nedbank
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1216135916
Tak: 121617 
FNB
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 62240938003
Tak: 261050
Capitec
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1473084014
Tak: 470010
Produklewering binne 30 minute vir Standaard EFT’s gemaak tussen 7 VM & 11 NM. Geen verwerking tussen 11 NM – 7 VM.
Prepaid24 Wenk: Vir onmiddellike produklewering – 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.
Investec
EFT moet aan ABSA Bank gemaak word. Die verwerking van transaksies kan tot en met 48 uur neem.
Prepaid24 Wenk: Vir onmiddellike produklewering – 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.
Discovery Bank
EFT moet aan ABSA Bank gemaak word. Die verwerking van transaksies kan tot en met 48 uur neem.
Prepaid24 Wenk: Vir onmiddellike produklewering – 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.
TymeBank
EFT moet aan ABSA Bank gemaak word. Die verwerking van transaksies kan tot en met 48 uur neem.
Prepaid24 Wenk: Vir onmiddellike produklewering – 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.
African Bank
EFT moet aan ABSA Bank gemaak word. Die verwerking van transaksies kan tot en met 48 uur neem.
Prepaid24 Wenk: Vir onmiddellike produklewering – 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.

Let Wel:

  • Wanner jy ‘n Standaard EFT maak, maak asseblief seker dat jy na jou eie bank toe oordra (bv. Nedbank tot Nedbank).
  • Vir FNB betalings van minder as R110, laat asseblief 30 minute toe om jou herlaaibewys te ontvang.
  • Standaard EFT betalings wat vanuit Bidvest, Mercantile en Bank of Athens na ons ABSA rekening toe gemaak is mag vir tot en met 48 uur vertraag word.