ENG | AFR

Kry Jou OTT Bewyse Vandag

OTT Bewyse lyk soos 'n lugtyd bewyse, maar werk soos 'n bankkaart, wat jou in staat stel om veilig aanlyn te koop met jou kontant.

Of jy nou van kontantbetalings hou of nie toegang het tot gerieflike digitale bankfasiliteite nie, kan OTT jou verskaf met toegang tot die digitale ekomonie enige plek, enigetyd, op jou terme! Geen versteekte fooie nie, geen kostes nie, en jy kan altyd die totale waarde van jou aangekoopte bewyse gebruik!

  1. Gaan na die betalingsafdeling van platform wat jy gebruik en kies “OTT Voucher” as jou gekose betalingsmetode.
  2. Tik die 12-syfer PIN kode in en klik op “Redeem”.

Dis dit! Jou rekening is herlaai en jy is reg om jou “KontantAanlynTeGebruik.