Lottostar.co.za is die heel eerste webwerf van sy soort wat eksklusief vir die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel is. Hulle bied bekostigbare en buigsame weddery wat maklik is om te gebruik vir alle kliënte. Hulle is toegewy aan die wêreld van aanlyn speletjies, en daarom staan hulle bekend as "Your World of Live Games".
Jy kan maklik & gerieflik op enige toestel op hul verskeidenheid internasionale speletjies wed met hul “fixed-odds” weddenskap platform. Speletjies wissel van die mees gesogte internasionale loterye tot die eenvoudigste maar uitstekende Krapkaarte, “Reel Rush Games” en “Live Games”. LottoStar is 100% wetlik voldoen en gelisensieer.
Hollywood Bets is 'n Suid-Afrikaanse sportsweddenskap onderneming, en het aanlyn, mobiele weddery bekendgestel sodat wedders maklik hul weddenskappe enige tyd, enige plek kan plaas. Om by te dra tot die ervaring, het Hollywood Bets 'n luukse omgewing waar die publiek gemaklik en stylvol kan wed.
Die Blu Voucher is 'n enkele veilige voorafbetaalde koopbewys wat gebruik word om rekeninge by enige van hul aanlyn vennote te betaal, te deponeer en aan te vul deur die vennote se mobiele toep of webwerf te gebruik. Die koopbewys word gebruik om vir goedere en dienste by enige deelnemende vennoot te betaal deur dit veilig aanlyn te gebruik met 'n 16-syfer kode. Betaling geskied tot die volle waarde van die koopbewys wanneer dit geëis word – alles sonder die gebruik van 'n bankkaart.
Betway, wat deur Super Group besit word, is die toonaangewende aanlyn sportboek wat onder 'n enkele handelsmerk werk, wat eersteklas sportweddenskappe en casino-vermaak bied. Betway het 'n werklike globale voetspoor, met lisensies regoor Europa, die Amerikas en Afrika, met 60+ handelsmerkvennootskappe met spanne en ligas wêreldwyd.
Betway bied toonaangewende en pasgemaakte vermaak in 'n veilige, regverdige en verantwoordelike omgewing.