ENG | AFR

Kry Jou Blu Bewyse Vandag

Die Blu Voucher is 'n veilige voorafbetaalde koopbewys wat gebruik word om rekeninge by enige van hul aanlyn vennote te betaal, te deponeer en aan te vul deur die vennote se mobiele toep of webwerf te gebruik. Die koopbewys word gebruik om vir goedere en dienste by enige deelnemende vennoot te betaal deur dit veilig aanlyn te gebruik met 'n 16-syfer kode. Betaling geskied tot die volle waarde van die koopbewys wanneer dit geëis word – alles sonder die gebruik van 'n bankkaart!

  1. Besoek die vennoot se webwerf of mobiele toepassing by wie jy wil eis en teken in met jou besonderhede.
  2. Kies “Blu Voucher” as jou betalingsopsie om die betaling aan die vennoot te maak.
  3. Voer die 16-syfer Blu Voucher PIN in.

Geluk, jy het jou Blu Voucher geëis!

Jy kan Blu Voucher se terme & voorwaardes besigtig op: https://bluvoucher.co.za/terms-and-conditions/.