ENG | AFR

Voeg Nuwe Steve Tshwete Rekeninge By


Om nog Steve Tshwete rekeningnommers tot jou MyPP24Profiel by te voeg, volg die stappe hieronder:

Step 1

Teken in by jou MyPP24Profile.

Step 2

Gaan na “Bestuur” en klik op “Nommers & Rekeninge”.

Step 3

Klik op “Bestuur Nommers” en kies “Elektrisiteitsmeters”.

Step 4

Klik op “Voeg Elektrisiteitsmeter By” & kies “Steve Tshwete Municipality” in die lys van munisipaliteite.

Step 5

Onder “Rekeningnommer”, voer jou hoof munisipale rekeningnommer in, nie jou meternommer of enige ander sekondêre rekeningnommers nie. Klik op “Stoor Meter”.

Step 6

Herhaal stappe 4 & 5 vir elke rekening wat jy wil byvoeg.

Jou nuwe rekeningnommer(s) is nou suksesvol bygevoeg!

Indien jy ‘n aankoop wil maak direk nadat jy jou rekening(e) bygevoeg het, klik op “Transact Now” onder op die “Bestuur Elektrisiteitsmeters” blad.

Gaan na jou MyPP24Profiel