ENG | AFR

Verander Jou Steve Tshwete Rekening


Om jou Steve Tshwete rekeningnommer te verander, volg gerus die onderstaande stappe:

Step 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Step 2

Gaan na “Bestuur” en klik op “Nommers & Rekeninge”.

Step 3

Klik op “Bestuur Nommers” en kies “Elektrisiteitsmeters”.

Step 4

Vind die Steve Tshwete rekening wat inkorrek is en onder dit, klik op “Aksie” en dan “Verwyder”.

Step 5

Gaan na die bokant van die blad en klik op “Voeg Elektrisiteitsmeter By”.

Step 6

Kies “Steve Tshwete Municipality” onder “Munisipaliteit” en voer die nuwe hoof Steve Tshwete rekeningnommer onder “Rekeningnommer” in.

Step 7

Klik op “Stoor”. (Indien die nuwe Steve Tshwete rekening die enigste meter op jou profiel is, kan jy dit die primêre meternommer maak deur onder die meter te gaan, klik op “Aksie” en dan “Maak Primêr”).

Jou rekening(e) is suksesvol opdateer in jou MyPP24Profiel!

Indien jy ‘n aankoop wil maak direk nadat jy jou rekening(e) verander het, klik op “Transact Now” onder op die “Bestuur Elektrisiteitsmeters” blad.

Gaan na jou MyPP24Profiel