ENG | AFR

Verander Jou SmartFund Besonderhede


Jy kan jou SmartFund besonderhede, soos jou Daaglikse Limiet, ID nommer en SmartFund Sekuriteitsvraag, verander deur die volgende stappe te volg:

Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel en gaan na “Bestuur”.

Stap 2

Klik op “SmartFund”, dan “Stellings” en weer op "Stellings".

Stap 3

Gaan na jou primêre e-posadres en kry die OTP kode wat gestuur is. Voer die kode in die "Eenmalige Kode" veld in en klik op “Gaan Voort”.

Stap 4

Verander jou nodige besonderhede op die SmartFund Stellings blad & klik op “Stoor Stellings” onder op die webblad.

Jou SmartFund besonderhede is nou suksesvol opdateer!

Gaan na jou MyPP24Profiel