Stap 1
Teken in by jou MyPP24Profiel.
Stap 2
Gaan na “Bestuur”, klik op “Persoonlike Inligting” en dan “Wysig Inligting”.
Stap 3
Op die Eenmalige Kode webblaai, klik op “Stuur Kode”.
Stap 4
Gaan na jou primêre e-posadres en kry die kode. Voer dit by die oop blokkie in en klik op “Dien in”.
Stap 5
Onder “Primêre Sel”, voer jou nuwe selnommer in en klik op “Stoor Veranderinge” onder op die webblad.
Jou primêre selfoonnommer is nou suksesvol opdateer!