ENG | AFR

Verander Jou Persoonlike Besonderhede


Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Gaan na “Bestuur”, klik op “Persoonlike Inligting” en dan “Wysig Inligting”.

Stap 3

Op die Eenmalige Kode webblaai, klik op “Stuur Kode”.

Stap 4

Gaan na jou primêre e-posadres en kry die kode. Voer dit by die oop blokkie in en klik op “Dien in”.

Stap 5

Vul jou nuwe inligting in onder die nodige velde en klik op “Stoor Veranderinge” onder op die webblad.

Jou inligting is nou suksesvol opdateer!

Gaan na jou MyPP24Profiel