Step 1
Teken in by jou MyPP24Profiel.
Step 2
Gaan na “Bestuur” en klik op “Nommers & Rekeninge”.
Step 3
Klik op “Bestuur Nommers” en kies “Elektrisiteitsmeters”.
Step 4
Vind die meter of munisipaliteit wat jy wil verander en verander die nodige inligting.
Step 5
Onder elke meter/munisipaliteit wat jy verander het, klik op “Aksie” en dan “Verander”.
Jou munisipaliteite/meternommers is nou suksesvol opdateer!
Indien jy ‘n aankoop wil maak direk nadat jy jou inligting verander het, klik op “Transact Now” onder op die “Bestuur Elektrisiteitsmeters” blad.