Volg die stappe hieronder om jou SmartFund fasiliteit op te stel:
Stap 1
Teken in by jou MyPP24Profiel en gaan na “Bestuur”.
Stap 2
Klik op “SmartFund” en dan “Stel Op”.
Stap 3
Gaan na jou primêre e-posadres en kry die OTP kode wat gestuur is. Voer die kode in die "Eenmalige Kode" veld in en klik op “Gaan Voort”.
Stap 4
Vul die nodige inligting in, naamlik jou ID nommer, ‘n antwoord tot die sekuriteitsvraag, jou SmartFund Pin, en ‘n daaglikse limiet.
Stap 5
Klik op “Voltooi Opstelling”.
Jou SmartFund fasiliteit is suksesvol opgestel! Teken eenvoudig in by jou MyPP24Profiel om jou balans te besigtig of om enige inligting te verander met betrekking tot jou SmartFund.
ONTHOU: Wanneer jy jou SmartFund wil befonds en verkies om dit met ‘n EFT te doen, gebruik eenvoudig jou spesifieke verwysingsnommer om dit onmiddellik te doen: P(Jou Geregistreerde Selnommer), bv. P0871110000