ENG | AFR

Stappe om Aan te Sluit by Prepaid24


Vind gerus die stappe hieronder om te registreer en koop deur Prepaid24:

Step 1

Gaan na Prepaid24 Sluit Aan.

Step 2

Kies jou taalvoorkeur, vul die nodige inligting in & merk die Terme en Voorwaardes & “I’m not a robot” boksies. Klik op “Sluit Aan”.

Step 3

Kies die produkte wat jy wil aankoop en volg die proses wat volg. Of klik op “BESIGTIG ALLE PROUKTE” om veelvuldige produkte met een betaling te koop.

Step 4

Indien jy “BESIGTIG ALLE PRODUKTE kies, kies jou produkte, klik “Voeg by” met elke item en klik “VOLTOOI AANKOOP” onder op die webblad. Bevestig jou bestelling en klik op “BETAAL NOU”. Volg die aanwysings wat volg.

LET WEL: Indien jy EFT Betaling as jou betalingsopsie gekies het, maak seker om die korrekte EFT verwysingsnommer te gebruik, wat gegee is op die suksesblad nadat jy die EFT Betalingsopsie geskies het.

Volgende keer wat wil herlaai, kan jy eenvoudig inteken tot jou MyPP24Profile, gaan na “KOOP” en al jou produkte koop.

Ons hoop om jou binnekort as Prepaid24 kliënt te verwelkom.

Sluit Aan