ENG | AFR

Sluit Aan by Prepaid24 as 'n Steve Tshwete Inwoner


Om aan te sluit by Prepaid24 as ‘n Steve Tshwete kliënt en jou rekeninge en/of elektrisiteit te betaal en koop, volg die stappe hieronder:

Step 1

Gaan na Prepaid24 Sluit Aan.

Step 2

Kies jou taalvoorkeur en vul die nodige inligting in. (Wees seker om jou hoof munisipale rekeningnommer in te vul en nie jou meternommer nie)

Step 3

Merk die terme en voorwaardes boksies om beide Prepaid24 en jou munisipaliteit se voorwaardes te aanvaar. Merk ook die “I’m not a robot” boksie.

Step 4

Klik op “Bevestig jou besonderhede”, dan “Bevestig Naam & Adres” en “Sluit Aan”. (Welkom by Prepaid24!)

Step 5

Voer die bedrag in wat jy vir elke sub-rekening wil betaal of klik op “Vereffen”. (Om ook krag te kan koop, maak seker om eers al jou uitstaande bedrae te vereffen).

Step 6

Klik op “VOLTOOI AANKOOP”, bevestig jou bestelling en klik op “BETAAL NOU”, of “Koop Nog” om ander produkte tot jou bestelling te voeg.

Step 7

Kies jou betalingsmetode en volg die aanwysings wat volg.

Jy sal jou elektrisiteit herlaaibewyse & produk geskenkbewyse/kodes binne oomblikke ontvang!

Ons hoop om jou binnekort as ‘n Steve Tshwete kliënt te verwelkom en jou Verwagtinge te Oortref.

Om jou rekeninge te Besigtig/Betaal, teken in by jou MyPP24Profiel, gaan na “Koop” & klik op die “Steve Tshwete” paneel. Kies jou rekening, klik op “Besigtig/Betaal” en dan sal jy al jou sub-rekeninge se bedrae en uitstaande bedrae sien, indien daar enige is.

Sluit Aan