ENG | AFR

Herstel Jou Verlore Wagwoord


Step 1

Gaan na die intekeningsblad en klik op “Wagwoord Vergeet?” bo die “Teken In” knoppie.

Step 2

Voer jou geregistreerde e-posadres en geregistreerde selnommer in en klik op “Dien In”.

Step 3

Gaan na jou e-pos en maak die “Stel of Verander jou Prepaid24 Wagwoord” e-pos oop wat gestuur is. Klik op die skakel wat gebied word - dit sal jou neem na die “Herstel Wagwoord” webblaai.

Step 4

Voer jou nuwe wagwoord in en bevestig die wagwoord. Klik op “Herstel Wagwoord”.

Jy sal nou by jou MyPP24Profiel kan inteken met jou geregistreerde selnommer en die nuwe wagwoord wat jy sopas opgestel het!

Gaan na die Teken In blad