Stap 1
Teken in by jou MyPP24Profiel en gaan na “Bestuur”.
Stap 2
Klik op “SmartFund”, dan “Stellings” en weer op "Stellings".
Stap 3
Gaan na jou primêre e-posadres en kry die OTP kode wat gestuur is. Voer die kode in die "Eenmalige Kode" veld in en klik op “Gaan Voort”.
Stap 4
Onder “Transaksie Pin”, tik jou nuwe 4-syfer SmartFund Pin in. Maak seker om hierdie Pin te stoor vir toekomstige gebruik in SmartFund aankope.
Stap 5
Klik op “Stoor Stellings” onder op die webblad.
Jou SmartFund-Pin is nou suksesvol opgedateer!
LET WEL: Wanneer jy jou SmartFund Pin verander, word jou SmartFund gedeaktiveer as ‘n sekuriteitsmaatreël. Kontak gerus ons Aanlyn Ondersteuning sodat een van ons konsultante jou SmartFund vir jou kan heraktiveer. Sodra hulle jou SmartFund heraktiveer het, kan jy weer jou SmartFund gebruik om al jou voorafbetaalde produkte onmiddellik aan te koop.