Jy kan jou SmartFund befonds deur middel van ‘n EFT Betaling, betaling via Ozow, of met jou Kredietkaart d.m.v. PayFast. Vind die stappe hieronder om jou SmartFund te befonds:
Stap 1
Teken in by jou MyPP24Profiel and gaan na “Besigtig”.
Stap 2
Klik op “SmartFund” en dan “Herlaai”.
Stap 3
Voer jou befondsingsbedrag in & klik op “Gaan Voort”.
Stap 4
Kies jou betalingsmetode en volg eenvoudig die aanwysings wat volg.
Jou SmartFund sal nou herlaai wees met fondse. Jy kan dit nou gebruik vir gerieflike produkaankope deur Prepaid24.
Let Wel: ‘n Geriefsfooi van 4% word bygesit op alle PayFast transaksies.