ENG | AFR

Koop Netflix Geskenkbewyse

Koop jou Netflix Geskenkbewyse gerieflik aanlyn deur Prepaid24. Betaal met 'n eenvoudige EFT.

Met die "streaming" van films, televisie en oorspronklike programme, het Netflix werklik iets vir almal! Netflix lede kan hul gunsteling vermaak tuis kyk, op enige toestel wat hul wil, sonder enige advertensies – OOIT!

Let asseblief dat die minimum bedrag vir 'n Netflix Geskenkbewys R250 is, en die maksimum bedrag R1000 is.

  1. Besoek www.netflix.com/za/redeem.
  2. Voeg jou kode in.
  3. Klik "Redeem".

As jy reeds 'n Netflix-rekening het, kan jy hierdie kode spesifiseer deur 'n geskenkbewys of promosiekode in te vul op jou Rekening -bladsy. Die balans van jou geskenkbewys sal by jou rekening gevoeg word en jou volgende betaling sal uit die geskenkbewys-balans geneem word.

Geldig slegs vir die Netflix-diens via Netflix-rekening, in Suid-Afrika. Die hele waarde word by jou Netflix-rekening by aflossing gekrediteer. Nie terugbetaalbaar en nie aflosbaar vir kontant nie, behalwe waar dit deur die wet vereis word. Verval nie. Geen herverkoop nie. Netflix is nie verantwoordelik vir verlore of gesteelde kaarte of ongemagtigde gebruik nie. Volledige bepalings is van toepassing, besoek www.netflix.com/cardterms Kaarte uitgereik deur Netflix International B.V.