ENG | AFR

Herlaai Veelvoudige Toestelle en Produkte met Een Enkele Betaling

Wil jy graag veelvuldige produkte, insluitend elektrisiteit, lugtyd en data, met ‘n enkele betaling herlaai?

Prepaid24 het die ideale oplossing vir jou. As jy nog nie geregistreer het by ons nie, kan jy vinnig by ons aansluit.
Sou jy enige vrae hê, kontak gerus ons aanlyn ondersteuning.


Is jy ‘n besigheid met die behoefte om hoë-volume herlaaiings te doen vir meer as een perseel of vir groot werknemersaanvullings?

Besoek gerus ons Prepaid24 Besigheidsdienste webblaai, waar jy meer kan lees oor die gerieflike oplossings wat ons spesifiek met jou in gedagte, ontwikkel het.

Jou veelvudige aankope is ook nie beperk tot net lugtyd, data en elektrisiteit nie. Jy kan kies vanuit ‘n verskeidenheid van wêreldbekende handelsmerke en produkte, insluitend Netflix, Google Play, Uber, Spotify, Microsoft, en vele meer.

Sodra jy by Prepaid24 geregistreer is (dalk het jy al), kan jy slegs in teken by jou MyPP24Profiel om jou voorafbetaalde elektrisiteitsmeters en selfoonnommers by te voeg, te bestuur en te herlaai.