ENG | AFR

Hoe om Showmax Geskenkbewyse te koop


Stap 1

Gaan na ons Showmax webblaai.

Stap 2

Selekteer jou gekose geskenkbewys en voer die hoeveelheid in wat jy wil aankoop.

Stap 3

Klik op “Voeg by mandjie” en dan “Voltooi Aankoop”.

Stap 4

Sluit aan of Teken in om voort te gaan met jou aankope.

Stap 5

Sodra jy aangesluit het of ingeteken is, bevestig jou bestelling en klik op “Betaal Nou”.

Stap 6

Kies jou voorkeurbetalingsmetode en volg die aanwysings wat volg.

Jou geskenkbewys sal na jou toe ge-epos word binne 15 minute nadat jy jou betaling gemaak het.

LET WEL: As jy ‘n Standaard EFT as jou betalingsmetode gekies het, sal jy ‘n unieke verwysingsnommer ontvang wat jy kan gebruik om jou EFT te maak. Hierdie verwysing verander elke keer wat jy ‘n nuwe bestelling skep, so jy kan dit slegs EENMAAL gebruik.

Koop Showmax Bewyse