ENG | AFR

Prepaid24 Lugtyd Geskenkbewys

Kompetisie- of promosie WENNERS

Prepaid 1Voucha

Het jy ʼn bewyskode wat vir lugtyd ingeruil kan word?

Dit is so maklik soos 1-2-3: Voer jou bewyskode in, kies die lugtydverskaffer en verskaf die selnommer wat jy wil herlaai. Jou lugtyd sal binne ʼn paar minute pinloos gelaai word!

Volg die stappe om jou bewys in te ruil:

Eis Bewyskode - Stap 1

Sodra jy jou bewys opgeëis het, word dit as “gebruik” beskou en kan dit nie op ʼn later datum ingeruil word nie. Versuim om ʼn bewys voor die vervaldatum op te eis, sal tot gevolg hê dat die bewys as ongeldig verklaar word en nie op ʼn later datum hergebruik kan word nie

Sleutel asb jou bewyskode in:

 - 
 -