ENG | AFR

Betaal Jou DSTV Gerieflik Aanlyn

Wil jy in totale beheer van jou DSTV rekening en maandelikse betalings wees?

By Prepaid24 kan jy jou uitstaande balans besigtig en jou DSTV gerieflik elke maand betaal, sonder enige ekstra kostes! Jy kan betaal met ‘n veilige EFT en sal ook sommer al jou ander voorafbetaalde produkte (Elektrisiteit, Data, Airtime, Netflix, Google Play of Uber) kan koop in dieselfde transaksie!