LiveZilla Live Chat Software

Hoe Om Jou Laaste 5 Herlaaibewyse te Besigtig

Stap 1:
Klik op jou Prepaid24 Kits-Skakel op jou foon se tuisskerm.

As jy nog nie jou persoonlike Prepaid24 Kits-Skakel op jou foon se tuisskerm afgelaai het nie, kan jy dit vinnig doen deur die eenvoudige stappe te volg vir iPhone of Android. Jy kan ook na een van die eenvoudige handleidings hieronder kyk:

            

 

Stap 2:
Jy sal na jou Kits-Skakel se Tuisblad geneem word. Op jou Tuisblad, selekteer “Laaste 5 Herlaaibewyse”.

 

Stap 3:
Kies jou meternommer. Die Laaste 5 Herlaaibewyse gekoop deur Prepaid24 vir die gekose meternommer sal onder die meternommer vertoon word.

Op die Kits-Skakel Tuisblad sal jy ook jou Munisipaliteit se Status kan besigtig en Onmiddellike Produkaankope kan maak.

Indien jy enige hulp of inligting benodig, kontak gerus een van ons vriendelike Kliëntediens Konsultante deur eenvoudig op die groen “Gesels Gou” knoppie te klik.