ENG | AFR

Die Betroubare Manier om te Betaal

Sedert ons stigting in 2009, is die EFT Betaling die gekose betalingsopsie vir meerderheid van Prepaid24 se kliënte.

Die EFT Betalingsopsie is ‘n gewone EFT vanaf jou aanlynbankdienste tot ons onderskeidelike bankrekening. Dit maak voorsiening vir al Suid-Afrika se hoof banke, insluitend Absa, FNB, Standard Bank & Nedbank, met jou betalings wat glad & eenvoudig verwerk word.

Wanneer jy ‘n EFT betaling aan Prepaid24 maak, moet jy net die korrekte verwysingsnommer vir jou betaling gebruik en jy sal jou herlaaibewys of produk bevestiging binne 15 minute ontvang.

As gevolg van inter-bank vertragings en ander bankprosesse, kan EFT betalings egter vertragings van tot-en-met 30 minute op Capitec ervaar, en tot-en-met 48 uur op Investec, Discovery Bank en TymeBank.

‘n Vinniger alternatief tot die EFT is die Kits EFT via Ozow, wat onmiddellike produklewering bied en bankvertragings heeltemal uit die prentjie haal, ongeag van die bank wat jy gebruik! Vir meer inligting, besoek gerus: Kits EFT via Ozow

Koop Nou


Prepaid24 Bankbesonderhede vir EFT Betalings:

ABSA
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Tak: 632005
Nedbank
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1216135916
Tak: 121617
STD
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 281673195
Tak: 050017
FNB
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 62240938003
Tak: 261050
Capitec
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1050768370
Tak: 450105
*Wees asseblief seker om "Capitec Business" as bank te kies wanneer jy jou begunstigde skep.
Die volgende banke vereis dat jy 'n Standaard EFT na ons ABSA Bank moet maak. Die verwerking van transaksies kan tot en met 48 uur neem.
Investec
Discovery Bank
TymeBank
Access
Bidvest
Prepaid24 wenk: Vir onmiddellike produklewering - 24/7, oorweeg die Kits EFT via Ozow.
  • Alle rekeninge is tjekrekeninge.
  • Ons verwerk slegs Rand bedrae. Geen sente op transaksies sal in ag geneem word nie.
  • Om sekuriteitsvertragings te vermy, maak seker jou betalingsbedrae verskil as jy meer as een betaling binne 5 dae maak.
  • Wanneer jy EFT betalings doen, maak asseblief seker dat jy na jou eie bank oordra (bv. Absa na Absa).
  • Laat asseblief 30 minute toe om jou herlaaibewyse of produkte te ontvang vir FNB betalings wat minder as R110 is.
  • EFT betalings wat van ander banke na ons Absa rekening gemaak word, kan tot en met 48 uur vertraag word.