ENG | AFR

Die Slim Manier om te Betaal

Die SmartFund is werklik die maklikste manier om Prepaid24 te gebruik. Die SmartFund is jou aanlyn “beursie” waarmee jy al jou voorafbetaalde produkaankope kan maak.

Jy kan jou SmartFund befonds deur middel van ‘n Kits EFT via Ozow, ‘n EFT betaling of met jou Kredietkaart d.m.v. PayFast. Jou fondse sal dan in jou Prepaid24 SmartFund beskikbaar wees – gereed vir jou om gerieflike aankope te maak sonder om vir inter-bank vertragings of die uitklaring van betalings te wag.

Met krediet op jou SmartFund kan jy eenvoudig ‘n bestelling skep, “SmartFund” selekteer as jou gekose betalingsopsie, jou SmartFund PIN invoer, en jou betaling sal verwerk word. DIS SO MAKLIK!

As jy dus verskeie kere per maand van Prepaid24 gebruik maak en gereeld aankope moet doen, is die SmartFund dalk die perfekte oplossing vir jou, aangesien dit geskep was met jou unieke uitdagings en vereistes in gedagte.

Indien jy steeds onmiddellike produklewering wil geniet, maar eerder alles in een stap sou wou doen wanneer jy aankoop, is ons Kits EFT via Ozow dalk die betalingsopsie wat jy kan oorweeg. Lees meer: Kits EFT via Ozow

Stel SmartFund Fasiliteit Op